Description: Sluit aan by ons gratis Zoom-inligtingsessie op 22 September om 19:00. Ontdek hoe ons kinders help om anders te dink, beter te verstaan en met selfvertroue te leer. Vul die vorm in om jou Zoomskakel te ontvang.
By checking this box, I consent to receive messages from Dare2LearnDifferently.
Ons gebruik jou kontakbesonderhede om die Zoomskakel en relevante inligting oor die Dare2Learn Differently-inligtingsessie aan jou te stuur. Ons mag jou ook ná die sessie kontak om jou vrae te beantwoord of meer inligting oor ons tutorsentrums te verskaf.
Jou inligting word vertroulik hanteer en nie aan derde partye vir bemarkingsdoeleindes verkoop nie. Deur die vorm in te vul, verbind jy jou nie tot enige dienste of aankope nie.
Privacy Policy | Terms of Service